Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur
• beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
• te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
• ’n wye verskeidenheid fiksie- en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
• ’n formele assesseringsprogram, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse en formele assessering voor te stel;
• aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaans-onderwyser in te sluit vir die onderwyserslêer; en
• memorandums vir die voorbeeldvraestelle te voorsien.
“Teaching Music to Students with Differences and Disabilities A Label-Free Approach 3rd Edition – (PDF/EPUB Version)” has been added to your cart. View cart
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Eerste Addisionele Taal 1st Edition – (PDF/EPUB Version)
Author(s): Belinda Prinsloo; Heleen Stevens
Publisher: Best Books
ISBN: 9781770029552
Edition: 1st Edition
$19,99
Delivery: This can be downloaded Immediately after purchasing.
Version: Only PDF Version.
Compatible Devices: Can be read on any device (Kindle, NOOK, Android/IOS devices, Windows, MAC)
Quality: High Quality. No missing contents. Printable
Recommended Software: Check here